Willem en Danielle Troudag

Willem Goosen en Danelle Goosen – wat ‘n voorreg om hierdie dag saam met jul te kon spandeer. Daars geen twyfel dat jul vir mekaar bedoel is nie. Geniet die huwelik – tonne seen!

Fotograaf: Palindrome Pictures PTY LTD
Make-up: Uzuri Body & Skincare
Venue: Waterfront Guest House
Decor: A Pretty Occasion

Shortclip Summary of the wedding day;

Willem & Danielle from Photo Film on Vimeo.