Johan & Adalein Troudag

Mnr en Mevrou Maritz

Johan Maritz en Adalein Maritz is getroud op Naftali Estate. Wat ‘n kosbare dag! Julle tweetjies se harte is perfek vir mekaar. Mag jul toekoms saam jul verwagting oortref. Baie dankie dat ons kon deel wees. Geniet die terugflits!

Bruids grimering: Clinic Juline
Fotograaf: Petra Knoetze Photography & Design
Dekor: Rita Agenbag
Catering: Keppies Spangenberg
Aantrek Venue: Sun River Kalahari Lodge
Trou Venue: Naftali Estate

Shortclip Summary of the wedding day;

Johan & Adalein from Photo Film on Vimeo.