Dougie & Chrisanri Strydom

Dougie Strydom & Chrisanri Strydom het getrou by die pragtige D’Wingerdskuur. Toe ons die twee sagte, liefdevolle peroonslikheide saam sien (met ons beplannings afspraak) het ons reeds geweet die dag gaan besonders wees. Baie dankie dat ons dit saam met jul kon deel. Tonne seën vir jul toekoms saam.*

Fotograaf: Liz-Mari Marais Fotografie

Shortclip Summary of the wedding day;

Dougie & Chrisanri from Photo Film on Vimeo.