Author: PhotoFilm

Ian & Jodene

Ian Relling & Jodene Relling het trou aanmekaar beloof by African Vineyard Guest House, Weddings & Spa, Kanoneiland, Upington einde verlede jaar. Geniet gerus hierdie video terugflits.

Read More

Dougie & Chrisanri

Dougie Strydom & Chrisanri Strydom het getrou by die pragtige D’Wingerdskuur. Toe ons die twee sagte, liefdevolle peroonslikheide saam sien (met ons beplannings afspraak) het ons reeds geweet die dag gaan besonders wees.

Read More