Ian & Jodene Troudag

Mnr en Mevrou Relling
Ian Relling & Jodene Relling het trou aanmekaar beloof by African Vineyard Guest House, Weddings & Spa, Kanoneiland, Upington einde verlede jaar. Geniet gerus hierdie video terugflits. ‘n Vreugdevolle dag wat ons weereens saam met fotograaf Anena Burger gewerk het van Palindrome Pictures. Dankie dat ons in jul dag kon deel & tonne voorspoed vir jul toekoms saam.

Shortclip Summary of the wedding day;

Ian & Jodene from Photo Film on Vimeo.