Hugo & Francis Troudag

Ons deel graag met jul ‘n vinnige opsomming van Hugo Myburgh & Francis Myburgh se kosbare troudag by Die Ou Huis in UAB. ‘n Spontane “cowboy” tema troue gevul met moeite, liefde en lag. Baie dankie dat PHOTO FILM deel kon wees van jul beloftedag.

Fotograaf: Jonelda V Heerden Fotografie | Grimering: Uzuri Body & Skincare  | Catering: Honey Blue Catering

Shortclip Summary of the wedding day;

Hugo & Francis from Photo Film on Vimeo.