Hermias & Elzabe Troudag

Mnr en Mevrou Nieuwoudt
Die #nuwenieuwoudts troue op ‘n pragtige Kalahari soutpan plaas. Hermias & Elzabe, ons wens jul net die beste toe. Dankie dat ons die dag saam met jul kon spandeer. Geniet die terugflits.