Fanie & Chantelle Troudag

Mnr en Mevrou Brand

Fanie Brand & Chantellé Brand se beloftedag. ‘n Pragtige, sagte paar wat hul huwelik op Die Rots bou, met ‘n belowende toekoms voor. Dankie dat ons kon deel in jul kosbare dag.**